Wow. What an experience. The last 49 days was a real roller coaster ride for me and my family. I made copies of the daily lessons and gave them to my family to read and work through. That was a BIG mistake. When I did something wrong they would quickly correct me and refer me back to the daily exercises that we did. At first I though that they wouldn’t pay much attention to the lessons, but boy, was I wrong. They even remembered the lesson numbers as we went along. My wife made a simple 2 column table in Word where she kept her daily goals and achievements and updated it daily.
Toe ek die 49 dae begin het, het ek net aan finansiële welstand gedink, maar hoe meer ek gevorder het hoe groter was my verbasing toe ek besef het hoe geseënd ek werklik is. Ek is gelukkig getroud met die beste vrou in die wêreld, Ek het die twee lieflikste kinders wat ’n ouer kan begeer, My Skepper voorsien nog al die jare mildelik aan my, ook in die tye toe ek gedink het dit kan nie slegter gaan nie. Wat my vriendekring aanbetref, dit is nie groot nie, maar dit loop oor van kwaliteit. Beter vriende kan ’n mens nie kry nie. Die grootste verandering wat plaasgevind het was in myself.
I had a big problem with negativity. My daily outlook was bleak. I found fault with each and everyone. Nothing went according to my standards. Then I started to focus on positive thinking. My whole world changed. People became more acceptable to me; and I became more friendly towards them. I became a better husband, a better father and a better friend. What can one want more?
My verhouding met my vrou is 1000 maal beter. As ek fouteer projekteer ek dit nie op haar nie. Ek vra ook baie makliker verskoning sou ek haar te na gekom het. Ek staan haar ook meer by in die alledaagse takies wat ek as vrouewerk gesien het.
I made a point of it to pick up old relationships. I started phoning old friends more regularly. What a wonderful feeling. A friend of mine that we last saw 14 odd years ago, visited me last weekend. We couldn’t stop talking. What a disappointment it was for me when, at last, they decided to drive back home.
My verhouding met my God. Die skepper van hemel en aarde was goed. In 1987 het ek my lewe vir hom gegee. Ek het op daardie stadium my kerk verlaat en by die Charismatiese stroom aangesluit. Daar was die tye van dubbele spore en die lang afstande van enkel spore. 49 Dae gelede het ek weer besef dat ek maar net ‘n tydelike woning het hier op aarde. Ek het begin besef dat rykdom en welvaart nie so baie belangrik is nie. Daar is ander dinge in die lewe wat meer belangrik is. Ek het begin om die groot vyf mis te kyk en die kleinwild, voëls en insekte meer te waardeer in my daaglikse lewe.
Wat my gesondheid aanbetref, gaan dit nie altyd so voor die wind nie. Ek het geleer om minder daaraan te dink en my meer te fokus op die ryke Godgegewe skatte wat my omring. Ek spook met my gewig as gevolg van ’n skildklier wat opgepak het, maar bloedtoetse wys dat ons die stryd wen.
My first free house? I am working very hard on the information I received from you. I am listening and listening to the same DVD over and over again until I fully made it my own. I gave myself time until the end of March to achieve it, and I know I will. Attractive offers came up, but after testing the property it wasn’t so attractive anymore.
The biggest mistake I made in my life was to show you away when you phoned me years ago. Please forgive me. I was uninformed.
If you like this article, please click on the `Digg` image below. I'd appreciate it!




