Hannes Dreyer se Kaizen Challenge het my geleer om groter, onafhanklik en anders te dink, want as ek dit nie gaan doen nie gaan iemand anders dit vir my doen. Ek het met ander oe, ingesteldheid en fikser liggaam na die mees belangrikste dinge vir my in die lewe begin kyk. Hannes se vermoee om mens gefokus te laat bly op selfverbetering is verbasend. Nou moet mens net verder die hef in die hand neem en die tog self elke dag aanpak wat n makliker taak sal wees.
Dat mens elke oggend stilte tyd moet maak vir mens self.
Dat vrese mens kan weerhou van jou drome en dat dit veroorsaak word deur oningeligdheid.
Dat denke en die gees die enigste ware realiteit is waarop die mens kan vertrou.
Dat mens drome kan laat realiseer deur eers die einde te sien, jou doel te visualiseer en dan “vleis” te gee vir daardie doel.
Sukses - kennis, waagmoed en vertroue behels
Dat suiker,TV en negatiewe gedagtes taboo is vir gesonde denke en
Dat God die wereld aan ons gegee het om te geniet.
“The faith waiting in the heart of a seed, promises a miracle of life which it cannot prove.”
To live the life that I would love,
To postpone my dream no longer,
But do at last what I came here for
JOHN O’DONOHUE
If you like this article, please click on the `Digg` image below. I'd appreciate it!




